Skip to main content

GGSA HEADER AFR

Suid-Kaaptak - 2025 Program

Die tak vergader een keer elke tweede maand in die George museum.  Die Suid-Kaap tak is een van die Vriende van die George museum, wat ons dus toegang gee tot die fasiliteite.  Die bronne van die tak word ook in die museum bewaar en is beskikbaar vir die lede om hulle behulpsaam te wees met hul navorsing.
MAAND BESKRYWING  SPREKER  DATUM
JUL Maandelikse Tak Byeenkoms
  Genealogie Werkswinkel - Kyk na die advertensie Natie Smith & Hendrik Louw 2025-07-16
AUG Maandelikse Tak Byeenkoms    
  St Helena-Eiland Hazel Jonker 2025-08-20
SEP Maandelikse Tak Byeenkoms    
  Die Whites-familie en hul verhouding met Wilderness Hugo Leggatt 2025-09-17
OKT Maandelikse Tak Byeenkoms    
  Ledevergadering om navorsing te deel   2025-10-15
NOV Maandelikse Tak Byeenkoms    
  Jaareindfunksie   2025-11-19
DES Geen takvergadering nie